Successfully reported
+77

Tranquillity Spa Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tranquility Spa Lodge skuil in 'n privaat bewarea wat aan die Suidoostelike kant van die Dinokeng Groot Vyf Wildreservaat langs Kevin Richardson se Leeu-reservaat grens. Hier kan jy wegbreek van die spanning van die stad en rustigheid vind in die bos, op 'n wildplaas, net 35 km noord van Pretoria.

Verblyf sluit 5 grasdak-chalets, 3 enkel en suite-boslodges en 'n kampplek in.

Vir kampplekgaste is daar 'n kampkombuis beskikbaar op versoek.

Die ten volle gelisensieerde restaurant op die plaas wat heerlike à la carte-etes, gespesialiseerde koffies en 'n sitarea met DStv-geriewe bied, beskikbaar op versoek. Ontspan op die dek buite, kyk na 'n wonderlike sonsondergang terwyl jy luister na die leeus wat in die agtergrond brul.

Geriewe op die perseel sluit warm en verwelkomende boma in wat groter groepe kan akkommodeer, en het 'n groot braai-area. Gaste kan by die bos-spa-salonne onder grasdak bespreek of teen ekstra koste die Jacuzzi's in die oopte geniet. Neem asseblief kennis dat ons die Jacuzzi dreineer en dit hervul. Die Jacuzzi benodig minstens ses uur om op te warm en die prys is vir die eerste uur, daarna is die heffing per uur. Daar is ook 2 swembaddens beskikbaar.

Aktiwiteite wat op die perseel geniet kan word sluit wildkyk, voëlkyk en wildritte in, of jy kan bloot ontspan en 'n boek lees, of rus en slaap terwyl Jakkals roep.

Gratis WiFi in die sitarea.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Deon P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Baie lekker gekuier, Bernadette was baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2025
Katelin S
Saam met lewensmaat
5.0
What an amazing place to go away. Went for a quick weekend away. My partner and I decided last minute and it was a real treat! We felt ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede. Ons bly altyd lekker.
Jul 2025
Jaco J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Lekker gebly, dankie Benadette, awesome host en die naggeluide was wonderlik. Die kos was vars en smaaklik, en die ontbyt was die beste.
Jun 2025
Liezel D
Saam met lewensmaat
4.8
Ons kon heerlik uitrus. Die huisie is ruim en die restaurant vibe baie relaxed. Lekker gerus. Dit was lieflik stil. Ons het lekker by die restaurant o...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Farm Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Tranquillity Spa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDgzODZjLWY1N2QtNGY4YS05ZjViLTk0ZDk5NzU5ZGFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 Farm Welgegacht 130 JR Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.476691613795 28.468164940145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang