Successfully reported
+46

Transkaroo Country Lodge

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Market Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Transkaroo Country Lodge is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Country Style gasvryheid in 'n vriendelike atmosfeer. Geniet die Karoo-sonsondergange en winteraande voor 'n vuur.

Die lodge bied en suite-kamers met lugversorging wat smaakvol versier is. Ander geriewe sluit DStv, 'n swembad onderdakparkeerplek, sekuriteit buite en 'n tuin in. Klein bestuursvergaderings en produkbekendstellings kan in 'n klein konferensiefasiliteit vir tot 30 mense gehou word.

Kroegdiens, 'n restaurant en sitkamers is beskikbaar vir gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 423 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Harry V
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n oase in die Karoo. Dit voel of jy by die huis aankom as jy daar stop. Bly altyd lekker. Dis soos 'n tuiskoms. Altyd vriendelike mense, goeie di...
Sien meer
Okt 2025
Nico S
Saam met vriende
5.0
Gasvry en vriendelik. Baie dankie vir die gasvryheid en die uitsleep van my 4x4. Ons het so lekker gebly.
Aug 2025
Werner G
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Pleasant and the food was excellent. Staff were very helpful and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jeanne G
Gesin met klein kinders
5.0
Karoo bederf. Pragtige karaktervolle hotelletjie in die Karoo. Heerlike aandete. Wonderlike atmosfeer en welkome nagrus na die besige pad.
Jul 2025
Elizabeth B
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld, veilig en baie netjies! Baie oulike hotel! Dis netjies en lyk beter as die foto's! Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die k...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 423

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 13 Market Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Transkaroo Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Market Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQ2E6xQMbOqA65CVTgc4d25Qsb9jjsEUVc3Ym6Z9aYwmSlySrh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 423 5 1 5 13 Market Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.588069481503 23.505345582962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang