Successfully reported

Travalia Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 1214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nico V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfek. Dit was 'n besondere plek. Hou so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie rustig. Dit was baie lekker en die kos is in die boonste rakke. Ons het in Nr 6 gebly, al waaroor ons kan kla is die bed. Baie hard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan H
1 nag
5.0
Okt 2025

I have stayed there on numerous occasions. It is halfway for me. Always peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia L
1 nag
5.0
Sep 2025

Oornag gebly oppad af Kaap toe vanaf Gauteng. Lekker oornag plek. Baie gasvry, netjies, en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was ongelooflik lekker. Kos was heerlik, almal was vriendelik. Dit was besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erwin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste waarde vir geld. Het sommer onmiddellik tuis gevoel. Baie vriendelike diens. Alles was baie mooi skoon en netjies. Ek sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Jonathan H
1 nag
5.0
Sep 2025

I have been staying there for many years now and will always. Always quiet. Always tops. Very convenient and is halfway to my destination. One thing I always ask for but still nothing is brown sugar sachets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chane K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflik skoon, perfekte akkommodasie wat nog 'n vakansie gevoel gee. Die perfekte oornagplekkie vir 'n gesin, vir al op 'n lang rit. Lieflike groot en warm stort, skoon-lekker-ruik linne en braai geriewe. Die dames by Travalia was vroeg in kontak, het vir ons 'n spyskaart gestuur met opsies wat sorg vir minder stress met die aankoms. Die selfsorg eenhede het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Anna-Mari D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, als waarvoor jy kan vra en meer. Verblyf was heerlik. Travalia is pragtig, netjies en geriewe van hoogstaande gehalte. 'n Regte oase in die mooie Karoo. Kan verblyf daar aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Niel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike veilige verblyf met als wat nodig is vir 'n lekker oorslaap. Baie lekker oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1214

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1214 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang