Successfully reported

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johanna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gekuier in die skoonste natuur, elke oomblik geniet. Kos is van hoë gehalte. Doodmoeg gearriveer, maar elke minuut wat ons hier gebly het, was die moeite werd. Alles was netjies skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean P D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Bly altyd lekker hier. Bly altyd lekker te Travalia. Hul aandetes is prima.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilige en gerieflike oornagplek. Ons het die verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Karoo gasvryheid op 'n ander vlak! Ons was aangenaam verras met die skoon, ruim kamer en badkamer waar ons gebly het. Die diens was uitstekend. Dit is 'n veilige omgewing met pragtige tuine en 'n uitsig op die berg. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Volgende keer neem ons ons troeteldiere saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Always great. Stay was great and service was great as always. The food was also great. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfek. Dit was 'n besondere plek. Hou so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie rustig. Dit was baie lekker en die kos is in die boonste rakke. Ons het in Nr 6 gebly, al waaroor ons kan kla is die bed. Baie hard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan H
1 nag
5.0
Okt 2025

I have stayed there on numerous occasions. It is halfway for me. Always peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia L
1 nag
5.0
Sep 2025

Oornag gebly oppad af Kaap toe vanaf Gauteng. Lekker oornag plek. Baie gasvry, netjies, en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was ongelooflik lekker. Kos was heerlik, almal was vriendelik. Dit was besonders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1221

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1221 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang