Successfully reported
+9

Tree Top View Selfsorg

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 31 Des 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Babs Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Tree Top View Selfsorg is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in Windhoek en bied 'n perfekte keuse vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die woonstel het 'n privaat ingang en bied gerieflike slaapplek vir tot 5 gaste. Dit bestaan uit 'n en suite-slaapkamer met lugversorging wat smaakvol gemeubileer is met 2 enkelbeddens, oorgenoeg kasspasie vir bagasie, 'n lessenaar en 'n stoel. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Verder spog die woonstel met 'n oopplan-leefarea met 'n knus slaapbank, 'n enkelbed en 'n bykomende matras. Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat, 'n ketel, 'n yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware in. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet. Vermaakopsies sluit 'n slim-TV met DStv-kanale en komplimentêre WiFi in.

Vir gaste se gerief bied die woonstel toegang tot braaigeriewe, een motorhuisparkeerplek en 'n veilige parkeerplek. Die ligging bied maklike toegang tot Hosea Kutako-lughawe, wat dit 'n kort entjie se ry weg maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

1 x Ekstra enkelmatras

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adriaan D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Baie, baie lekker en mooi!
Okt 2025
Sanette J
Saam met lewensmaat
5.0
Always our first choice. Our go-to accommodation, because we know everything is in order. Clean, comfortable, peaceful and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ignus M
5.0
Heerlik en vriendelike mense. Ek het die verblyf terdeë geniet. Andre en Magriet is wonderlike gasheer.
Jul 2025
Jeremy D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Regtig 'n besondere plek wat ons graag aanbeveel.
Jul 2025
Daniel C
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable, would stay over any time again. Very friendly people. Very helpful, and when I fell sick, they organised every possible help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 24 Babs Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Tree Top View Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Babs Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75ee28cac934ed34ef1d8718236120cc70ef402b1edf981c8567c3695aced977871b0223d81f9e3f376af4a57f5b85ffa02b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 5 mense 41 5 1 5 24 Babs Street Ludwigsdorf Khomas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.569852535979 17.121890176721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang