Successfully reported
+58

Treedom Villas and Vardos

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 248 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treedom Villas and Vardos is 'n unieke, eko-vriendelike bestemming wat selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete teen die kus in die dorpie Wildernis bied.

Gaste kan tussen die Treehouse Villa met slaapplek vir 4 of die Vardo Gypsy Wagons kies. Die boheems-sjiek tripelverdieping-villa beskik oor 2 oopplan-slaapkamers met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 1 badkamer met 'n stort, en 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en -leefarea met 'n TV wat DStv en Netflix-stroomdienste het.

Die Owl Vardo Wagon en Gypsy Vardo Wagon het elk 'n koningingrootte-bed. Die Owl Vardo het 'n bed onder die hoofbed vir 2 kinders met feetjieligte. Elke Vardo het 'n privaat badkamer. Elke Vardo het ook 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is, WiFi, sonstoele, swaaie en 'n privaat glashuis met braaigeriewe wat deur feëtjieliggies verlig word.

Daar is 'n gemeenskaplike, hartvormige plonspoel.

Treedom bied ook die opsie om 'n lekker maaltyd in die liefdestonnel te geniet. Hier kan gaste 'n privaat ete in die woud onder 'n natuurlike tonnel wat met die hand geweef is geniet. Seisoenale spyskaarte, lanterns en 'n magiese atmosfeer is hier te vind. Die spyskaarte word per ete ontwerp en besprekings moet minimum 2 dae vooraf gemaak word.

Wildernis spog met verskeie restaurante en aktiwiteite soos watersport, walviskyk, perdry, kanovaart en voetslaan na watervalle, asook bergfietsroetes, abseil en valskermsweef. Gaste kan ook die Malachite Voëlskuiling in die Wildernis Nasionale Park besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Fantastiese verblyf. Gasheer en gasvrou wonderlik. Perfekte laaste verblyf voor ons huiswaarts keer. 'n Gelukkige 'memory' om ons reis mee...
Sien meer
Okt 2025
Zinta C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, pragtig, ervaring-werd. Ons het heerlik gebly. Gasvryheid, mooi groot verwelkomende glimlag, pragtige akkommodasie, omringende natuur, klipgo...
Sien meer
Apr 2025
Zoey D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Relaxing and beautiful. This was perfect! Everything we wanted and needed. The location is amazing with beautiful s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Monica B
Saam met lewensmaat
5.0
Iets anders, amazing. Baie lekker, netjies, skoon.
Okt 2024
Connie C
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, beautiful and would highly recommend. What an amazing experience there, the owner is really lovely and we felt really welcome....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 248 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treedom Villas and Vardos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 248 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf1f43dc496a5e60ba5b7fae963e8ba3089681172d836369d0fed1e8a0f37315e4d150f27e432460a996ab9a730787a1ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 248 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.996546165706 22.653123122617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang