Successfully reported

Treehouse @ Zinkwazibush

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 20 Nov 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Nov 2025 tot 12 Nov 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 4 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word vir alle besprekings vereis en sal binne twee weke na gaste se verblyf terugbetaal word.
Finale betalings moet ten minste een maand voor gaste se besoek gemaak word.
Marlothpark is in 'n wildreservaat en geen harde musiek of geraas word enige tyd toegelaat nie, dit is 'n stil wegbreek en is nie vir groepe wat partytjie wil hou geskik nie. 'n Boete van R3500 sal opgelê word of 'n moontlike uitsetting as gaste versuim om die reël na te kom.
Rook is verbode en geen rook word in die boomhuis toegelaat nie. Gaste kan egter buite by die Boma-area rook.
Die bespreking is op 'n gemiddelde kragverbruik per dag gebaseer en sou gaste se verbruik dit oorskry, sal hulle verplig word om bykomende eenhede op hul eie koste te koop en te laai.
Enige bykomende gaste buite die besprekingstotaal sal teen R500 per persoon per dag gehef word en is in kontant betaalbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen spoed of roekelose bestuur word toegelaat nie.
Geen rommelstrooiing of habitatvernietiging word toegelaat nie.
Geen stap of fietsry word na donker toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2701 Swartwitpens, Marloth Park, 0185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c61b6bf143eb10bcae0118535c05f76463fdf47335fdd1fb495253e811d455475aaab8518adc60612a218c037b0faada2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2701 Swartwitpens Marloth Park 0185 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.3431335 31.7908839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang