Successfully reported
+34

Trekosglamping 2

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Isabel Street, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trekosglamping 2 bied 'n unieke glanskampeerervaring naby Trekoskraal, 8 km vanaf Paternoster, met slaapplek vir 2 gaste.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitebad.

Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, ketel, oond, eetgerei en breekware. Gerieflike sitplek word voorsien.

Buite kan gaste die natuur geniet en die pragtige sonsondergang vanaf die patio, bad of vuurput inneem, wat dit die ideale romantiese wegbreek vir 'n paartjie maak. 'n Bykomende bonus is 'n kaggel in die leefarea.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johanica H
Saam met lewensmaat
5.0
Doen jouself 'n guns en gaan. Ek wil eintlik nie vir mense vertel oor hoe lekker ons daar tussen die natuurskoon gewoon het nie; ek wens ek kon dit ne...
Sien meer
Sep 2025
Bernard S
Saam met lewensmaat
5.0
Trekos Glamping betower met sy wildheid, stylvolle gemak en stilte – ’n geheime. Trekos Glamping betower met sy wildheid, stylvolle gemak en stilte – ...
Sien meer
Jul 2025
Bianca V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut amazing naweek saam met my man en ons hondekind! Dit was my en my man se 1 jaar huweliksherdenking en dit was die perfekte plek om dit te vie...
Sien meer
Mei 2025
Adi G
Saam met lewensmaat
5.0
We chose to be off the grid and to relax, and this summed it up. Bonnie was always on site to help. It was clean and looked exactly as ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Natalie G
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional! Absolutely loved our stay at Trekosglamping 2. Peaceful and so beautiful. A weekend to relax and switch off from the city ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 15 Isabel Street, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trekosglamping 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Isabel Street, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27fe997fe0b16a22efd5098d10c356530283e7a88a2cea14d8b39dde54052b8f390bdf7b2b9be2c4a6cc6ce4dc520bf02146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 15 Isabel Street Niewe Rust 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.894637929657 17.905621789378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang