Trekosglamping 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies en harde musiek word toegelaat nie.
Daar is geen elektrisiteit nie, en die perseel is van die kragnetwerk af. Ons gebruik sonkrag vir beligting en gas vir geisers en oonde. Ons het slegs USB-laaipunte vir fone.
Let asseblief daarop dat rook nie binne toegelaat word nie, en geen harde musiek word na 21:00 toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling; hulle word egter nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Isabel Street, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang