TrendyBliss Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 230 Opal Street, Northam, 0360, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
TrendyBliss Guest House is 'n warm en luukse huis in Northam. Dit is 700 m vanaf die Northam-kompleks, 16,9 km vanaf Swartklip, en 18,1 km vanaf die Amandelbult-kompleks. Dit is naby 'n verskeidenheid mynbedrywighede in die gebied.
Verblyf word gebied in dubbelkamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Die kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer bied oorgenoeg kasruimte, 'n werkspasie, lugversorging en 'n slim-TV, asook komplimentêre WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan in die tuin en by die swembad ontspan. Privaat en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mulalo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 230 Opal Street, Northam, 0360, Limpopo
- Gaste dink TrendyBliss Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 230 Opal Street, Northam, 0360, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang