Successfully reported

True North

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Peace and tranquility. Had the most wonderful stay at True North in St Helena Bay. The place was spotless, beautifully decorated, and the sea views were absolutely breathtaking. It was so peaceful — the perfect spot to relax and unwind. I recently bought a plot in Sandy Point, and this weekend stay truly put my mind at ease about my decision. The area is stunning, calm, and full of charm. Can’t wait to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker hier gebly. My kamer was baie netjies, met 'n mooi see uitsig. Ek is deurlopend op hoogte gehou van my bespreking, en is baie vriendelik ontvang. Daar is goeie fokus op veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
True North
Dankie Riek vir jou positiewe terugvoering en gradering. Ons waardeer opreg. Hoop ons sien weer.

Jéan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Truly one of the best. It was an unforgettable stay. The hosts were great with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
True North
Thanks Jéan for sharing your experience at True North. It was such a pleasure to host you. Thanks for your compliments and ratings. Hope to see you back again.

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed, beter, True North! Wat kan mens sê? True North is een van daai plekke wat jy met hartseer verlaat en waar jy wens dat jy nog 'n paar dae langer kon vertoef! Die ontvangs was vriendelik en warm. Die akkommodasie was dertig tree vanaf die see, wat die uitsig prentjie mooi gemaak het. Die eenheid was blink skoon met spierwit linne. Tot die handdoeke het lekker geruik. Bed het baie lekker geslaap. Die volle DStv-pakket en Wi-Fi was 'n groot bonus. True North is in 'n landgoed geleë, wat dit baie veilig maak. Alles wat mens nodig het om jou verblyf gemaklik te maak, was in die eenheid beskikbaar. As jy in die oggend jou oë oopmaak en die see vanuit jou bed wil bewonder, is True North die plek vir jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
True North
Dankie vir die wonderlike positiewe terugvoering! Dit verbly ons harte as gaste hul verblyf so beleef dat hulle glad nie wil huis toe gaan nie. Ons voel en is dankbaar. Ons hoop ons het die voorreg om julle weer as gaste te kan ontvang. Koos en sy vrou is wonderlike, vriendelike en eerbare mense.

Deon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful stay with breathtaking views. The apartment was clean and neat, and the decorations were on par with the amazing seaside views from our little balcony. Our hosts were super friendly and tended to all our requests. This place is definitely a gateway to finding your true north.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
True North
Thanks for your awesome descriptions and ratings. We truly appreciate the time you took to share your experience with us. Hope to see you back again. We loved hosting you!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitsonderlik. Ons het dit baie geniet, die see uitsig was veral uitsonderlik. Die kamer en geriewe was baie netjies en mooi. Sou lekker gewees het as ons kon braai met 'n seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

True North het alles wat jy nodig het vir 'n spesiale wegbreek. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
True North
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering wat julle ontvang het. Ons is opreg dankbaar dat julle die tyd gemaak het om julle ondervinding te deel. Hoop ons sien weer.

Tyrone J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We used it as a base to explore the towns on the West Coast, from Dwarskersbos. Exceptional. Perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tertia
True North
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Vertrou ons sien weer.

Ada J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

True North is 'n genotvolle verblyfopsie by die see! Pragtige see uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tertia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dcafabc14cbafe7b9859da0ea64056667bd82e37e9ba615b0ab1d649fd0cb8f2fe7bfafd29bc3e833854da62e20950ab83c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 101 Beach Way Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.735691223407 18.003565364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang