True North
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Ocean View 3
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
- Ocean View 2
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
- Ocean View 1
- Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, elektriese eierkoker, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware.
Huisreëls
Inkloktyd is 15:00
Uitkloktyd 10:00
Hou asb geraas tot 'n minimum. Geen harde musiek word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 20:00 tot 09:00
Geen kinders jonger as 16 jaar.
True North is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie.
Rook is verbode in al ons eenhede.
Ongelukkig laat die verblyf nie dagbesoekers of troeteldiere toe nie.
Verwydering van items, soos borde, glase, messe, vurke, komberse en kussings van eenhede is verbode.
True North maak van sonkrag gebruik. Gaste mag slegs van die elektriese toebehore wat voorsien word gebruik maak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Beach Way, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang