Successfully reported

Tsala Treetop Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Jana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2016

Afgeskeep gevoel en te duur betaal vir wat 'n mens kry. Was teleurgesteld vir dit wat betaal is. Middag en aandetes moet ook betaal word en ek het 'n spesiale versoek gerig oor dit my verjaarsdag is, maar niks het daarvan gekom nie - geen alternatiewe of opsies is bespreek nie. Ek het geen terugvoering ontvang nie en niks het daarvan gekom nie. Dis nieteenstaande 'n ander verjaarsdag wat gevier is terwyl ons daar was. Die kaggel in ons kamer het ook nie behoorlik gewerk nie - 'n groot en lang kraak aan die agterkant. 'n Positiewe: die sjef, sy kos en spyskaart was besonders. Oor die algemeen was die kool die sous nie werd nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 19 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 19 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 19 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off N2, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDdjZWE5LTM4YWQtNDY4Yy05MmEzLWI3MDM1MTdmYWE2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Off N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.050444444444 23.272111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang