Successfully reported

Tsitsikamma Garden Chalet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Helena T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful chalet. We enjoyed it very much. Very friendly host, hostess and sons. Beautiful chalet at a very good spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

We had a great stay and will definitely recommend. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ideale oornag akkommodasie in Tsitsikamma - en bekostigbaar. Heerlik gebly in 'n baie mooi chalet - baie rustig. Besonderse dekor en uitleg. Het die fonteintjie langs die badkamer venster baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastic. Baie lekker. Rustige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Beautiful, cosy, comfortable cottages with lovely garden views. We had a very enjoyable stay at Tsitsikamma Garden Chalets. The cottages were beautiful, cosy and comfortable. We had everything you would need. The host was amazing. Very friendly and welcoming. We also had a lovely garden view. Would love to go back and visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Peaceful, homely, warm. My partner and I had a wonderful time at the Bosloerie. We felt so at home and enjoyed every moment of our stay. Martitia greeted us with such a warm welcome and above all, excellent hosting. The Bosloerie is truly a gem! We will definitely be coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oswald E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Good place to stay. It was a good night's stay at Tsitsikamma Garden Chalet. I am glad to have stayed there and would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Rustig in die natuur. Ons het heerlik gebly in die Bosloerie eenheid. Keurige dekor, vars fynbos en protea rangskikking in die kamer. Alles was skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en was altyd beskikbaar as ons iets sou nodig kry. Ons kan regtig aanbeveel. Al wat ons ter verbetering kan voorstel, is dalk 'n spieël in die slaapkamer sodat iemand wat die haardroeër gebruik, kan sien en 'n sker in die kombuis. Verder is alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elise T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Sal beslis weer besoek. Baie lekker gebly. Die tuin is pragtig, het lekker daar ontspan. Gasheer en gasvrou baie vriendelik, het seker gemaak ons voel tuis. Huisie netjies en alles wat nodig is daar. Lekker gestap in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ons het heerlik gekuier. Rustige atmosfeer. Die chalet is pragtig en het alles, behalwe ysbakkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Darnell Street, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a288c199060544d9ef05e54bdbfe97f12c79c7797678ff767939b57bf48a2c0e07c1c56e164b9917b634ca85e10f6db5eec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 77 Darnell Street Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971761231054 23.880392349034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang