Successfully reported

Tsitsikhaya Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Margaretha C
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustige wegbreek met restaurant op die perseel. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Pragtige gronde en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Ons wil eerstens baie dankie sê vir Desire se vriendelikheid en hulpvaardigheid met die opgradering van ons kamer. Sy het ons onmiddellik baie welkom laat voel. Sy is 'n absolute aanwins vir die lodge. Ons verblyf was heerlik en die rustige atmosfeer was 'n lafenis. Die kos in die restaurant is ongelooflik lekker en ons sal dit ten sterkste aanbeveel. Daar is geen negatiewe terugvoer nie. Ons sal beslis weer 'n besoek aflê, maar vir seker langer volgende keer. Die dorp is 'n pragtige plekkie met so baie om jouself mee te vermaak. Weereens baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandri O
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Unforgettable experience. Was absolutely amazing, was a warm welcome and got information on where to eat but also what they provide. They assisted with laundry and then the dinner was delicious as well as warm, welcoming, friendly and just phenomenal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was waarde vir geld. Ons het slegs 1 nag oorgebly en dit was baie lekker. Ons kan Tsitsikhaya Lodge beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

The lady at the reception at the check-in and check-out made our stay worthwhile. Stay was great, although just for one night. Accommodation was perfect. Breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zikmann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Puik en lekker. Baie lekker gebly, tuine pragtig. Ontbyt heerlik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Veral Desiré het moeite gedoen en uit haar pad gegaan om enige versoek te voldoen. Sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful stay. It was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflike, ruim verblyf in die natuur met vriendelike diens en heerlike ontbyt. Ek kan met vrymoedigheid hierdie verblyf aanbeveel. Nie net vir die gerieflike ruim kamers nie, maar vir uitstekende diens en vriendelikheid. Desiré het sonder om enige moeite te spaar ons verblyf datums vir ons geskuif en gesorg dat ons 3 kamers langs mekaar kry. Ons was saam met ons kinders en hul tienerkinders daar. Die ontbyt wat ingesluit was by die prys, was heerlik! Ons sal enige tyd weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir 'n baie lekker oorbly-aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
1 nag
4.8
Des 2024

Will definitely stay again. Very nice and quiet, super staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jadeigh J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Blissful peace. Only complaint I have is that we specifically got a room with an aircon. And once we arrived the aircon did not work. Bit of a letdown as it is an extra charge. Other than that it was a wonderful beautiful place. Will definitely go to that area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joslin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 870
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 870
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Fynbos Street, Storms River Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ba0af04fe45c3f86a8c51707d2a3b0ccd00d96280604e70175f2f77e7b4a70d621b96d2b1a6c2913b5e5b760ddbfcb56682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 24 Fynbos Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970591225192 23.886441886425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang