Successfully reported

Tucked-Away Self-catering Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Cindey C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Was my tweede oorbly by Tucked Away, vriendelike staf en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige atmosfeer, skoon huis, gesinstyd. Ons het ons tyd by Tucked-Away verskriklik geniet, ek, my vrou, en ons twee hondjies. Paula het vreeslik moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik en het alles wat ons nodig het. Daar was 'n tuintjie vir die honde en die huis was skoon. Daar was ook 'n vreeslik mooi uitsig van die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Baie stil en in die bos. Simon was fantasties met die skoonmaak van ons braaigeriewe en is net 'n uitstekende gasvrou. Sy is opreg en 'n liefdevolle mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelize U
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lekker oornag slaap plek vir vlug volg dag. Baie mooi en rustig en perfek vir oornag bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Janie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Mooi en netjies. Baie vriendelik, gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Tucked-Away Self-catering Accommodation
Hi Jani, dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien, Paula

Jacques S
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Rustig, skoon en alles wat jy kan benodig onder een dak! Tucked-Away het ons verras. Als wat jy nodig het is daar en nog meer! Groot huis met baie spasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paula
Tucked-Away Self-catering Accommodation
Baie aangename gaste, hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Isinga Farm Portion 11, Friedenheim, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA793c9db0363d6ac805646f0cdecdd0259137222b07ccef8a0fd3b7f2a44c743f8cfa30183af3e5cfc4f7001ce9a511a17413?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Isinga Farm Portion 11 Friedenheim 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.44026583711 31.05322746027
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang