Successfully reported
+30

Tuinvrede Gastehuis

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Trichardt Street, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tuinvrede Gastehuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustige, veilige buurt in Welgemoed. Omring deur 'n pragtige, gevestigde tuin, bied hierdie eiendom gaste 'n rustige en ontspannende atmosfeer, ideaal vir beide kort verblyf en langer wegbreke.

Verblyf word aangebied in 'n hoofhuis en 'n bekoorlike tuinkothuis. Die hoofhuis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 1 badkamer, terwyl die kothuis slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers bied. Alle kamers is goed ingerig met gemaklike beddens, en linne en badhanddoeke word voorsien. Beide eenhede beskik oor selfsorgkombuise. Die hoofhuis sluit 'n lieflike binnenshuise braai-area in, terwyl die tuinkothuis privaat braaigeriewe en 'n buitesitarea in die tuin bied. Gratis WiFi is beskikbaar in beide eenhede.

Gaste kan 'n gedeelde plonspoel geniet, ideaal vir warm somersdae. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar, en die eiendom is naby winkels en hospitale. Nabygeleë aktiwiteite sluit in 'n muurbalbaan, gholfbaan, padelbaan en bergfietsroetes, alles binne 1 km. Die Durbanville-wynroete is naby geleë, terwyl die middestad van Kaapstad ongeveer 25 km weg is, Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 20 km, en Bloubergstrand ongeveer 20 km. Die eiendom is ook gerieflik geleë naby die Bellville- en Durbanville-sakesentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heleen C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike rustige verblyf in so mooi omgewing. Pragtige tuin. Ruim kamers. Alles netjies en skoon. Baie goed ingerig. Rustige omgewing.
Okt 2025
Rika V
Saam met lewensmaat
5.0
Tuin gee kalmte en rustige atmosfeer. Verblyf was baie lekker. Dankie. Pragtige tuin, rustig! Gasvry, vriendelik, netjies. Baie lekker gebly. Sal dit ...
Sien meer
Okt 2025
Heleen F
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly tydens ons besoek. Dankie. Sien sterre.
Aug 2025
Sandra V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek. Waarde vir geld. Ek kom gou weer! Pragtige akkommodasie. Skoon, netjies en baie vriendelike en hulpvaardige diens. Sal definitief weer ...
Sien meer
Aug 2025
Elre G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustigheid en vrede, lafenis. Tuinvrede se naam beskryf die vredevolle rustigheid wat die plek bied. Blinkskoon, ruim met hartlike ontvangs. Die tuin ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 64 Trichardt Street, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuinvrede Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Trichardt Street, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c6a20dd86bc715b0c0f4021d8ba42d54fb0e413f6453c480665891b32df8f8cff844cf04bd8fbd3ef75abd16851f320fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 64 Trichardt Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.870306969732 18.609434070262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang