Tuinvrede Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Huis met 3 slaapkamers
-
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Een Bababedjie en hoë stoel is in die hoofhuis beskikbaar indien nodig, teen geen ekstra koste nie, aangesien die baba (0-2 jaar) alreeds as n gas bygereken is. - Tuinwoonstel
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Alle kamers is streng rookvry; gaste is egter welkom om die aangewese buite-rookarea in die tuin te gebruik.
Uit respek vir ons bure word partytjies en harde musiek nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
Neem asseblief kennis dat slegs gaste wat in die bespreking gelys word, oornag mag bly.
Ons versoek vriendelik dat die huis netjies gelaat word voor uitklok. Gaste sal verantwoordelik wees vir enige breek- of skadevergoeding tydens hul verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Trichardt Street, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang