Tulip On The Bay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3A P Eximia Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Tulip On The Bay is 'n knus en rustige woonstel op die eienaar se erf in Danabaai, Mosselbaai. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eenplaat-induksiestoof, eetgerei, breekware, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Danabaai bied aktiwiteite soos wandel, voetslaan en watersport en daar is verskeie diere, voëls, fynbos en wildritte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3A P Eximia Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Tulip On The Bay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3A P Eximia Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang