Successfully reported

Tulip On The Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Sonette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We will be back! Perfect apartment, very stylish with everything you could possibly need for an overnight stay. Marita was super friendly and welcoming. We had the most beautiful view of the full moon over the ocean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tariq M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Restful and peaceful. Fantastic, hospitable, kind and lovely place and people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandré B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooiste uitsig en heerlike verblyf! Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Die gasvrou was sò oulik en vriendelik en heeltyd seker gemaak dat ons gemaklik en gelukkig is. Ons was so wonderlik ontvang en weer afgesien. Ons het die pragtigste uitsig gehad en ongelooflike ervaring met twee uile die aand terwyl ons gebraai het. Hierdie plekkie het alles wat mens nodig het en meer, en is waarlik baie mooi uitgelê! Ons was bevoorreg om hier te kon bly en sal graag weer wil terugkeer! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful place to stay. Felt very welcomed by Marita. Neatest and most beautiful place I have ever stayed. Enjoyed our few days there in a peaceful environment. Thumbs up for you, Marita.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Ja ja ja ja ja ja ja ja ja ja ja ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Tannie Marita was 'n wonderlike gasvrou. Sy het ons baie welkom laat voel. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

My expectations were met. Marita and all staff on the premises are amazing. Marita is a lovely host. Our apartment was neat and clean. We felt safe and will definitely book Tulip on the Bay again. Thank you, Marita and team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marita
Tulip On The Bay
Baie dankie. Dit was ‘n groot voorreg met julle hier. Julle het die plek netjies en skoon gelaat. Dankie vir julle geselsies en vriendelikheid. Hoop om julle weer te sien.

Malcolm B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker nuwejaarsbederf gekry en het so lekker gebly. Die tannie is dierbaar. Baie lekker, netjies, skoon en stil. Die heel vriendelikste, liefdevolle tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Gerieflik, smaakvol. Die plekkie lyk net soos op die fotos. Baie gerieflik, smaakvol en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike ontvangs en baie netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3A P Eximia Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a540c7c462fe69729edd510ae203ab3f2cd37a2609c551eb6d6ee149aa4184b5bd2de9a32d1599736b624ed4b3bd089462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 3A P Eximia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.1995928 22.0405284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang