Successfully reported

Tuscana Villa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Liezel B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Mooi, skoon en veilig. Wonderlike diens en 'n pragtige plek met baie spasie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Baie dankie Liezel Vriendelike groete Engela

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sien sterre. Gasvrou het ons hartlik verwelkom. Pragtige en netjiese plekkie. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Tuscana

Elné D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Neat, clean, perfect! Lovely stay! Everything was perfect! Would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven N
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Heerlik verblyf en vriendelike mense. Ja, baie beslis; sal julle enige tyd aanbeveel. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Dankie julle. Sien weer. Groete, Engela (Tuscana Villa personeel)

Debra B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

We will stay there again. It was a very charming atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Looking forward to it. Kind regards, Tuscana Management

Cindy P
1 nag
4.0
Apr 2025

Lekker gebly. Die verblyf was lekker gewees. Wat nie lekker gewerk het nie, is die gasgeiser.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Dankie vir die terugvoer. Vriendelike groete Tuscana Bestuur

Stephne N
1 nag
3.8
Feb 2025

Lekker gebly en rustig geslaap. Baie dankie. Baie veilige plek en gasvrye mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Baie dankie. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete

Heleneze V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netjies, veilig en warm. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Dankie Heleneze Groete Tuscana personeel

Riaan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Was 'n baie lekker blyplek wat ek sal aanbeveel wanneer in Kroonstad. Ons het baie lekker gebly met Engela en Moeketsi wat uit hulle pad gegaan het om dinge vir ons meer gemaklik te maak. Hulle ontbyt was fantasties, en moet klem lê op die diens - wat uitstekend was. Ek het amper beter geslaap as wat ek by die huis in my eie bed slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Baie dankie julle. Kom kuier weer! Groete Tuscana personeel

Marlize D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal weer oorslaap en dit is alles wat mens hoef te sê. Oulike en netjiese plek. Selfs veilig vir honde om saam te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Tuscana Villa Guesthouse
Dankie Marlize Vriendelike groete, Tuscana Villa Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr Border and Thring Street, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0YmVlZDk3LWI5YjktNGFkNy04MmZiLTE0NjNhYmRlNzA3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Cnr Border and Thring Street Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.673457467582 27.244103295631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang