Successfully reported

Twelve on C

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vicki C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great. Twelve on C is baie netjies, skoon en ruim. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles was perfek. Ons het baie lekker gebly. Sal weer by Twelve on C bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Uitstekend! Dit was regtig skoon, netjies en 'n gemaklike oornagverblyf! Waarde vir geld. Is volledig en stylvol toegerus met alles wat jy nodig het en ons sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat wil oornag in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reino V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons verblyf was fantasties en sal weer hier bly. Het baie lekker gebly en die beddens was baie gemaklik en warm. Die eenheid het alles gehad wat ons benodig het en die eenheid was ruim en gemaklik. Voertuig was veilig geparkeer agter die veiligheidshek en onder 'n afdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette K
1 nag
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld, gerieflik toerus. Pragtige huis, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly in die netjiese plek met alles wat jy vir 'n oornag nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verona K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie oulike plek, skoon, netjies en dierevriendelik. Ons bly elke keer baie lekker. Alles is daar wat mens nodig het, dis baie mooi, skoon en netjies. Maklik om in en uit te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kershia P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie mooi en netjies met alles wat jy sal nodig. Baie, baie lekker! Ons het donker daar gekom, maar dit was maklik om te kry. Na so 'n lang dag op die pad was alles gerieflik en skoon vir 'n stort, 'n koppie koffie en 'n warm bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great place. Great place, so neat. Loved my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantastic! Friendly, clean and comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Crawford Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06be1c0c0de31a09ab3b896184c8da8d3150a5a4f721c652eb1456c084df61ef84b55ecdf37d2e0076fb2858403ac91751ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 12 Crawford Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.141589224057 26.171850827613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang