Twelve on C
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode. Asbakke word buite voorsien. Braai asseblief slegs op die grasperk en nie onder die afdak of sambreel nie. Geen ekstra gaste word toegelaat nie. Respekteer asseblief die bure deur nie harde musiek te speel of onnodige geraas in die nag te maak nie. Stilte van 22:30 tot 06:30. Gaste wat later as 10:00 sonder verduideliking uitklok, kan gevra word om vir 'n ekstra nag te betaal. Die eenheid is selfsorg, wat beteken dat daaglikse skoonmaakdienste nie aangebied word nie. Indien u dit benodig, kan dit teen 'n bykomende fooi gedoen word. Indien die eenheid in 'n onaanvaarbare toestand gelaat word, kan 'n bykomende skoonmaakfooi aan die gas gehef word. Vir verblyf langer as 3 nagte, sal beddegoed en handdoeke indien nodig omgeruil word. Respekteer asseblief die eiendom.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Crawford Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang