Twiga Lodge Mabalingwe
Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Des 2024 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 204 Olievenfontein, 28 km from Bela Bela, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
-
Vanaf
R3 500R2 275 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Twiga Lodge bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat, net 2 uur vanaf Johannesburg en 25 km vanaf Bela Bela. Dis die ideale gesinswegbreek vir natuur- en diereliefhebbers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die selfsorghuis is in die Mabalingwe Wildreservaat waar diere op die voorstoep kom wei.
Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort het. Die leefarea met lugversorging het 2 enkelbeddens vir 2 ekstra gaste en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Gaste kan die WiFi, Netflix, Showmax en 'n TV met sekere DStv-kanale gebruik.
Die groot stoep het braaigeriewe en dit lei na 'n plonspoel en 'n vuurput. Die lodge het 'n privaat watergat waar 'n verskeidenheid wild daagliks kom drink. Dit sluit in njalas, vlakvarke, rooibokke, sebras, koedoes, ystervarke, en selfs renosters en olifante in. Die reservaat is baie veilig en spog met 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrzej Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- No 204 Olievenfontein, 28 km from Bela Bela, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
- Gaste dink Twiga Lodge Mabalingwe het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 204 Olievenfontein, 28 km from Bela Bela, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang