Successfully reported
+29

Twiga Lodge Mabalingwe

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Des 2024 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 204 Olievenfontein, 28 km from Bela Bela, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 500 R2 275 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Twiga Lodge, geleë in die Mabalingwe Natuurreservaat, net twee uur vanaf Johannesburg en 25 km vanaf Bela Bela, bied selfsorgverblyf en is die ideale gesinswegbreek vir natuur- en diereliefhebbers. Die lodge het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, en is 'n selfsorghuis wat volledig toegerus is in die Mabalingwe Wildreservaat waar diere jou voorstoep nader.

Daar is 3 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort. Die leefarea met lugversorging het 2 enkelbeddens vir 2 ekstra gaste en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Gaste kan WiFi, Netflix, Showmax en 'n TV met sekere DStv-kanale geniet.

Die groot patio beskik oor braaigeriewe wat uitsprei op die plonspoel en daar is ook 'n buite-vuurput. Die Lodge het 'n privaat watergat wat 'n verskeidenheid wild lok wat daagliks vrylik om die eenheid rondloop. Dit sluit in njalas, vlakvarke, rooibokke, sebras, koedoes, ystervarke, en selfs renosters en olifante om net 'n paar te noem. Die reservaat is baie veilig met 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Stoep/Binnehof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Chantel K
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig het.
Jul 2025
Marinda V
5.0
Luukse bosveld ervaring. Ons verblyf by Twiga Lodge was absoluut heerlik! Die lodge is pragtig geleë, met rustige natuur en wild wat naby verby beweeg...
Sien meer
Jul 2025
Christelle P
Gesin met klein kinders
5.0
Kwaliteit gesinstyd omring met diere op jou voorstoep en pragtige natuurskoon. Ons het heerlik gebly. Twiga Lodge is so lekker ingerig en bied alles w...
Sien meer
Apr 2025
Maré M
Gesin met tieners
5.0
Stilte, rustig, ontspan en braai. Die plek is amazing, rustig, stilte, diere so mooi.
Mrt 2025
Belinda V
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlike naweek met my geliefde familie, kinders en kleinkinders! Geld werd. Ons het gerus in die ope natuur, die wilde diere kom tot by die huis...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrzej Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • No 204 Olievenfontein, 28 km from Bela Bela, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Twiga Lodge Mabalingwe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 275
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 275
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 275
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 204 Olievenfontein, 28 km from Bela Bela, Mabalingwe Nature Reserve, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b3dee7f69f2c494657c3ae15dced140b898422a05f909bda35bcf0de865a456249650e0f696b842b9422853b3d3fb81d3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 275 per nag (plek vir 8) 73 5 1 5 No 204 Olievenfontein 28 km from Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.854372808051 28.055293923943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang