Successfully reported

Astoni Guest Lodge Twins

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Michelle J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik. Baie lekker geslaap. Anton is baie vriendelik gewees. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie George R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Aangenaam verras. Dit was 'n baie aangename blyplek vir die een aand wat ek daar oor gebly het. Sal weer daar bespreek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne S
1 nag
5.0
Mei 2025

A good place for an overnight stay. Thank you. Comfortable, lovely accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlike oornag. Netjiese, veilige gastehuis naby Emerald Casino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Baie goeie oorblyf fasiliteit. Baie lekker gebly, skoon, ruim, goed toegerus, net jammer daar is geen koffie/tee/suiker/melk in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mandi L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Netjies, gemaklik, warm welkom. Baie lekker! Anton is verwelkomend en uiters akkommoderend. Met aankoms het hy 'n paar veranderings gemaak om ons nog meer tuis te laat voel, ons het dit baie waardeer. Gemaklike braai area met die basiese benodighede in die kombuis. Kamers en beddegoed was heerlik skoon en vars. Dit het glad nie afbreek gedoen nie, net 'n klein voorstel: dalk tee, koffie, suiker en melk sakkies/boksies in die kamers? Maar eerlikwaar, net 'n voorstel. Anton se plek was alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Quiet and cosy a stay! We really loved our stay. We received a warm and friendly welcome from Anton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gizella P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Convenient. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Reynier K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike diens. Baie tevrede gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Beefwood Road, SE 3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA349dcf72abd3635e2496769f07d4c0ec36e59985b3ac136220111e076fd33c465edf15431e54c38316e0ee931decd957abff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 70 Beefwood Road SE 3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.738381408189 27.853996304299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang