Successfully reported
+64

Two Oceans Stay

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kollege Street, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 112 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Two Oceans Stay is 'n lieflike gastehuis wat in 'n stil area van Welgelegen in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. Dit is naby winkelsentrums en 1,2 km vanaf Panorama Mediclinic geleë.

Die eiendom bied 'n keuse tussen Chapmans Peak, Signal Hill, Lionshead en Winelands wat elk geskik is vir 3 gaste, en Peninsula en Robbeneiland wat elk slaapplek vir 2 gaste het.

Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Robbeneiland, Penisula en Wynlande het hul eie privaat tuine met herwinde plastiekbanke.

Die hoofleefarea van elke kamer sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Boonop is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale wat rugby-, krieket-, tennis- en motorsportkanale insluit beskikbaar.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n tuin met braaigeriewe in wat gaste kan gebruik. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek asook elektriese heining en kringtelevisiekameras.

Two Oceans Stay het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johannes D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker fantasties. Fantastiese verblyf, lekker om te rus.
Aug 2025
Christo B
Saam met lewensmaat
5.0
Bokki was very friendly and helpful. No complaints, everything was in order.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lizette B
Saam met lewensmaat
5.0
In 'n neutedop - puik! Alles by Two Oceans Stay was top klas! Van die bespreking tot by die vertrek. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was bai...
Sien meer
Jun 2025
Gallie P
5.0
Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Uitstekende diens. Vriendelike mense.
Apr 2025
Danny M
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon, goeie ligging. Die verblyf was wonderlik en baie gerieflik.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius van den
Heever

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 13 Kollege Street, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Two Oceans Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 112
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 112
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 112
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kollege Street, Welgelegen, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d8930eb628dc23bab464ae42e093e91a1c8486c190d16aba7c9d8c8c2c8541bea1ff8f36613f3448bfc3e916da3edf73e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 111 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 13 Kollege Street Welgelegen 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872966 18.5741917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang