Successfully reported
+30

Ubizane Zululand Safari Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1020 Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 430 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ubizane Zululand Safari Lodge bied heerlike oornagverblyf in 'n lodge van 1200 hektaar in privaat besit. Dit is 'n wonderlike opsie vir gesinne of paartjies aangesien hierdie lodge gaste in staat stel om hulself in die natuur te verdiep en kameelperde, sebras, wildebeeste en diverse bokspesies teëkom, saam met meer as 450 voëlspesies.

Dié lodge bied die keuse van óf 10 gesinskamers wat 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer óf 13 standaardkamers wat elk 'n kapasiteit van 2 gaste het. Die Gesinskamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat net vir kinders is, terwyl die Standaardkamers elkeen 'n koninggrootte-bed het. Elke eenheid het sy eie privaat badkamer met 'n buitestort. Die gesinskamers het ook 'n bad.

Hierdie eenhede het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het 'n privaat patio waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet terwyl hulle oor die omliggende lodge uitkyk.

Gaste kan die lodge se geriewe geniet wat 'n gemeenskaplike swembadarea, 'n oerwoudgimnasium vir kinders en 'n boma insluit waar gaste saans kan saamdrom en 'n braai kan geniet. Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n tafelvoetbaltafel en 'n TV. Vir avontuursoekers, bespreek 'n begeleide wildrit of stap die reservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thuli M
Gesin met klein kinders
5.0
I enjoyed every moment. Beautiful place to get away. Amazing! Great value for money. Friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Michaela S
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning home away from home. Stunning place to stay. If you're looking for a place that is down to earth and a place that feels like h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Simphiwe K
Saam met lewensmaat
5.0
It was awesome. It was amazing. The people were kind and always available for assistance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Dirk B
Saam met lewensmaat
5.0
All fine, good communication with management and staff. Minimum 20 characters to say all fine as expected. Friendly service and clean r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Jolanda D
Saam met lewensmaat
4.8
Relaxing. It was wonderful. Service was great. Staff were very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lise-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1020 Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ubizane Zululand Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 430
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 430
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1020 Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc454e2d73113497e6dd903bf525d8969581ce1e3d379cbd12eaa86f43546c9e36ccf0ef231ed0faeafbcdb32ac5d73a4ad42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1020 Main Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.013915037758 32.223672866821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang