Successfully reported

Ubizane Zululand Safari Lodge

Selfsorg
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R 2 430
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
12 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitestort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie verblyf het nie 'n kragopwekker nie, maar die beurtkrag-lampe word voorsien.
Terwyl gaste in 'n wildreservaat bly, wees asb. bedag op muskiete, slange en bosluise. Die verteenwoordigers beveel aan om voorsorgmaatreëls teen insekbyte te tref.
Stel asb. die verteenwoordigers in kennis indien gaste enige voedselallergieë het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 3 645
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 'n gesin en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitestort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie verblyf het nie 'n kragopwekker nie, maar die beurtkrag-lampe word voorsien.
Terwyl gaste in 'n wildreservaat bly, wees asb. bedag op muskiete, slange en bosluise. Die verteenwoordigers beveel aan om voorsorgmaatreëls teen insekbyte te tref.
Stel asb. die verteenwoordigers in kennis indien gaste enige voedselallergieë het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 430
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1020 Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc454e2d73113497e6dd903bf525d8969581ce1e3d379cbd12eaa86f43546c9e36ccf0ef231ed0faeafbcdb32ac5d73a4ad42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 430 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1020 Main Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.013915037758 32.223672866821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang