Uitsig - Branch and Vine
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Lewis Drive, Deurdrif, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uitsig - Branch and Vine bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Deurdrif, Wes-Kaap - ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV met DSTV-kanale en gratis WiFi is ook in die slaapkamer beskikbaar.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n wasmasjien ook voorsien.
Buite kan gaste hul oggendkoffie geniet by die buite-eetarea, wat 'n braaiplek insluit. Gedurende die somermaande bied 'n verfrissende swembad 'n welkome blaaskans van die hitte.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Giancarlo Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 9 Lewis Drive, Deurdrif, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitsig - Branch and Vine het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Lewis Drive, Deurdrif, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang