Successfully reported
+31

Uitsig

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Uitsig is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Yzerfontein. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie is.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n balkon met 'n etenstafel, 'n braai en uitsigte oor die omgewing geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die strand is ongeveer 350 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante wat naby is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 17 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4396b2cb5d8d301818a30cb911b7f6b554dd7c0af72c0656512b28880bfe8ccb20853b3ac7b3caac63c50fb89cdfa79814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 17 Flamingo Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.343986870285 18.163581199543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang