Uitspan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Uitspan is 'n selfsorgwoonstel in Uvongo, naby die strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg bo wat tot 4 gaste kan akkommodeer, terwyl 'n ekstra gas in 'n aparte slaapkamer op die grondvloer geakkommodeer kan word. Die oopplan-slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en sluit 'n kombuisie en leefarea in. Die slaapkamer op die grondvloer is gemeubileer met 'n driekwartbed en 'n rusbank. Die badkamer, ook op die grondvloer geleë, is toeganklik via trappe vanaf die boonste vlak en is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, en basiese breekware en eetgerei. Die sitkamer bied 'n see-uitsig en is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met OpenView-kanale, sowel as 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot 'n patio met buitemeubels en skilderagtige see-uitsigte.
Bykomende geriewe sluit in veilige parkering, braaigeriewe met buitesitplek en 'n pragtige tuin waar kinders kan speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 63 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Uitspan het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Svea Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang