Successfully reported
+24

Uitspan Jagplaas

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1046, Farm Uitspan 453, Aranos, Hardap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitspan Jagplaas skuil in die hartjie van die Kalahari in die buitewyke van Aranos, langs die oostelike grens van Namibië. Dié plaas spog met 'n uitsig oor die Swartpan van die Kgalagadi-oorgrenspark en bied verblyf aan gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stad se gewoel.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens, 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Drie slaapkamers het en suite-badkamers met storte en die aparte badkamer het ook 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel, binnebraai en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep en 'n vuurput onder die sterre. Hout word voorsien.

Wifi is nie by die jagkamp beskikbaar nie, maar wel by die hoofwoning.

Hiér kan gaste rustige verblyf in 'n natuurlike omgewing ervaar, asemrowende sonsondergange bewonder en blywende herinneringe skep.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte

Ligging

  • D1046, Farm Uitspan 453, Aranos, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1046, Farm Uitspan 453, Aranos, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70215f27964e417012bdaa55b045d77976cef70bc18168915d07c8984bc89f2a6083227ed8b28b8cf4378e26f6e51a66f480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense D1046 Farm Uitspan 453 Hardap 021 201 8901 08:00-18:00 10:00 -24.207281040128 19.952545166016
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang