Uitvlugt Resort
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sysie
- Selfsorg
- Visvanger
- Selfsorg
- Byvreter
- Selfsorg
- Troupant
- Selfsorg
- Kampeerplekke
- Kampeerplek. Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Bababedjies is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 110 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Uitvlugt Road, Uitvlugt Farm, Rust De Winter, Dinokeng, 0040, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang