Uitzicht Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Uitzight Avenue, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Uitzicht Gastehuis bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë naby alles wat die 'Diamantstad' bied, asook maklike toegang tot al die hoofroetes wat deur Kimberley loop.
Die gastehuis is stapafstand van skole, Lemmet Royal Harth Hospitaal, en baie naby die Noord-Kaap Mall.
Die gastehuis bied 10 luukse en suite-kamers, sowel as 'n groot gesinseenheid met plek vir 4 persone. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n plasma-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis water. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
'n Gesonde Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit en word in die oopplan-kombuis en -leefarea bedien.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar agter 'n elektriese hek, met 'n sekuriteitswag in die nag en sekuriteitskameras.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elmien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Uitzight Avenue, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Uitzicht Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Uitzight Avenue, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang