Successfully reported

Uitzicht Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Martin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was die 3e keer dat ons daar bly. Sal weer kom, dankie. Heerlik gebly. Jilian was 'n wonderlike gasvrou. Sy is 'n aanwins vir die gastehuis. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya G
1 nag
5.0
Mrt 2025

Uitstekende diens, netjies, vriendelike ontvangs, waarde vir geld. Die verblyf by Uitsig is altyd verwelkomend. Ons bly al vir 4 jaar elke keer daar wanneer ons gaan vir sport. Dit is baie sentraal en naby aan skole en die winkel sentrum. Baie vriendelike staf en ons voel altyd welkom. Kamers is baie netjies en ontbyt is uit die boeke. Sal hulle aanbeveel vir enige iemand wat waarde vir hulle geld soek. Sal definitief weer daar bly met die volgende sportdag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tlotlo M
1 nag
5.0
Des 2024

It's well worth every cent. It was the best stay ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande L
1 nag
4.8
Mrt 2025

Netjies en goeie ligging. Baie skoon en veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Will H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Slaap altyd lekker daar en dis skoon en netjies naby alles. Altyd lekker en gastehuis altyd netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Uitzicht Guesthouse
Dankie meneer Hanekom vir die ondersteuning en die mooi terugvoer! Die span van Uitzicht Gastehuis waardeer dit!

Annelize D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was uit die boonste rakke! In 'n penarie van 'n gebroke voertuig, moes ek op die nippertjie oornagverblyf soek vir my pa en sy broer, en dit in 'n oorvol Kimberley. Dit was bietjie ongemaklik met hulle wat nie graag 'n bed wou deel nie, maar die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het die beddens vir hulle in 'n japtrap verdeel. Die kamer en badkamer was 'spotless' en die ontbyt heerlik. Sal julle definitief vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof M
1 nag
5.0
Feb 2024

Briljante gastehuis met uitstekende diens! Uitzicht is baie beslis hoogs aan te beveel. Ons sal baie beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Had a great stay. Exceptionally friendly and helpful staff. Lovely breakfast and very clean. Can definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons sal definitief weer daar oornag as ons in Kimberley is. Alles was perfek. Ons het heerlik gebly. Die kamer is pragtig en die ontbyt was baie lekker. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
Uitzicht Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd lekker om the hoor ons gaste was tevrede.

Will H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Netjies, skoon en baie gerieflik, baie happy! Sal weer daar gaan slaap, was regtig 'n bederf en alles was puik! Skoon, netjies, water en krag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Uitzight Avenue, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ODU1MzY1LTNiMzctNDJiMi05NDA4LTI1YmZlNGUzYTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 9 Uitzight Avenue Roylglen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.758171317258 24.761764919804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang