Ultimate Africa
Beskrywing
Die rustige skoonheid van hierdie Suid-Afrikaanse streek word weerspieël in die luukse verblyf by Ultimate Africa. Terwyl gaste 'n safari oor die uitgestrekte wildplaas onderneem, verseker die span dat hul verblyf net so boeiend is. Die 5 luukse en suite-dubbelkamers beskik elk oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, daaglikse skoonmaakdienste en wasgoeddienste in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Basrand, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang