Successfully reported
+48

Beach House Umhlanga

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Eastmoor Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 2196, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 150 R2 520 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umhlanga Beach House bied gerieflike tussenliggende strandwoonstelle op 'n veilige eiendom in die pragtige kusgebied van Umhlanga en is ideaal vir gaste wat die Dolfynkus wil verken.

Hierdie eiendom bied gaste 4 selfsorgwoonstelle om van te kies met 'n kapasiteit van óf 4 óf 6 gaste op óf die grondvloer óf die eerste verdieping. Die slaapkamers het almal lugversorging en gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 2 badkamers met óf 'n stort óf 'n bad-oor-stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea van elke eenheid beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek met 'n TV met Netflix en 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Langs die sitkamer is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite die eenheid is daar óf 'n onderdakbalkon óf patio wat lei na 'n gemeenskaplike tuin met 'n swembad, braai-area en sonstoele. Umhlanga Beach House bederf met braaigeriewe, direkte toegang tot die strand asook see-uitsigte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malorie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 34 Eastmoor Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 2196, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach House Umhlanga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 520
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 520
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Eastmoor Crescent, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 2196, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA411faadd2a133cbe63ddd5771e9c00debe4f32a413ff02beae9818051987efe470b7aeb042794161b1b4e202f6b7a25b58ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 150 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 34 Eastmoor Crescent Umhlanga Rocks 2196 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -29.740789135915 31.079541508598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang