Umkomaas Lodge
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Roland Norris Drive, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umkomaas Lodge bied B&B-verblyf wat na die strand front in Umkomaas.
Verblyf word in verskeie dubbelkamers en slaapsaalkamers gebied. Die kamers het ’n dubbelbed, enkelbeddens of stapelbeddens en het toegang tot ’n privaat badkamer of ’n gemeenskaplike aparte badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en party kamers het ’n yskassie en TV met OVHD-kanale. Beperkte WIFi is in sekere areas beskikbaar.
Umkomaas Lodge is langs die welbekende Aliwal Shoal-rif geleë, wat ’n diverse seelewe bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Lelanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Roland Norris Drive, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umkomaas Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Roland Norris Drive, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang