Umkomaas Lodge
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Roland Norris Drive, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umkomaas Lodge bied B&B en is op die strandfront in Umkomaas geleë.
Verblyf by Umkomaas Lodge bestaan uit verskeie dubbel- en koshuiskamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, enkelbeddens óf stapelbeddens, en het toegang tot óf 'n privaat óf gemeenskaplike aparte badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, en die meeste kamers het 'n yskas en 'n TV met OVHD-kanale. Beperkte Wi-Fi is in sekere areas beskikbaar.
Umkomaas Lodge is langs die bekende Aliwal Shoal-rotsrif geleë, wat uiteenlopende seelewe bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Lelanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Roland Norris Drive, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umkomaas Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Roland Norris Drive, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang