Log Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Log Cabin is 'n gemaklike vrystaande selfsorg-kajuit wat slaapplek vir 4 gaste bied en in Mtwalume geleë is.
Hierdie eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die een slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die ander kamer 'n stapelbed het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaat-gasstoof, mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n knus sitkamer met 'n TV met Openview-kanale.
Die eenheid beskik oor 'n oordekte patio-area met buitesitplek en braaigeriewe.
Mtwalume-strand bied 'n pragtige getypoel wat ideaal is vir swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 124 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Log Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang