Umtamvuna View Cabanas
Beskrywing
Cabana 1 het 'n oopplan-uitleg, is pragtig versier en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en toiletware. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ander geriewe sluit lugversorging in en daar is 'n leefarea met skuifdeure wat na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, sitplek en 'n uitsig oor die swembad, op die omliggende berge en oor die rivier lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let dat 'n sleutel- en breekskadedeposito gehef word, kontak asb. die verblyf vir meer inligting.
- Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien geen verlies of skade aan enige items voorkom nie, geen vuil, olierige of bevlekte linne, en geen verlore of vermiste handdoeke nie, of indien die verblyf in 'n baie skoon toestand gelaat word, en indien daar nie in die verblyf gerook was nie.
- Let dat daar 'n sand-/grondpad is wat na die verblyf lei.
- Geen harde musiek of geraas sal toegelaat word nie.
- Cabana-handdoeke mag nie uit die kamer verwyder word nie. Vermiste handdoeke sal op gaste se rekening gehef word.
- Besoekers word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf deur die kantoor goedgekeur is.
- Rook is verbode in die cabanas.
- Die aantal inwoners per kamer mag nie die getal wat op die bespreking aangedui is, oorskry nie.
- Parkeerplek is slegs vir gaste beskikbaar en 1 parkeerplek per Cabana word toegeken.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cabana 2 is een van die grootste Cabanas en beskik oor 'n goed ontwerpte oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet, wasbak en toiletware. Die cabana het 'n kombuis wat met 'n elektriese stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus is. Die groot sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, sitplek en 'n uitsig oor die swembad, op die omliggende berge en oor die tuin lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let dat 'n sleutel- en breekskadedeposito gehef word, kontak asb. die verblyf vir meer inligting.
- Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien geen verlies of skade aan enige items voorkom nie, geen vuil, olierige of bevlekte linne, en geen verlore of vermiste handdoeke nie, of indien die verblyf in 'n baie skoon toestand gelaat word, en indien daar nie in die verblyf gerook was nie.
- Let dat daar 'n sand-/grondpad is wat na die verblyf lei.
- Geen harde musiek of geraas sal toegelaat word nie.
- Cabana-handdoeke mag nie uit die kamer verwyder word nie. Vermiste handdoeke sal op gaste se rekening gehef word.
- Besoekers word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf deur die kantoor goedgekeur is.
- Rook is verbode in die cabanas.
- Die aantal inwoners per kamer mag nie die getal wat op die bespreking aangedui is, oorskry nie.
- Parkeerplek is slegs vir gaste beskikbaar en 1 parkeerplek per Cabana word toegeken.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cabana 3 is ons gesinseenheid met 'n oopplan-uitleg met 'n volledige kombuis, sitarea en slaaparea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed met 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak met toiletware. Die cabana het 'n kombuis wat met 'n elektriese stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ketel en broodrooster toegerus is. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en sitplek. Cabana 3 is 'n gesinskamer en beskik oor 'n aparte slaapkamer met stapelbeddens vir kinders en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kinderstapelbeddens is vir kinders onder die ouderdom van 16 geskik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Let dat 'n sleutel- en breekskadedeposito gehef word, kontak asb. die verblyf vir meer inligting.
- Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien geen verlies of skade aan enige items voorkom nie, geen vuil, olierige of bevlekte linne, en geen verlore of vermiste handdoeke nie, of indien die verblyf in 'n baie skoon toestand gelaat word, en indien daar nie in die verblyf gerook was nie.
- Let dat daar 'n sand-/grondpad is wat na die verblyf lei.
- Geen harde musiek of geraas sal toegelaat word nie.
- Cabana-handdoeke mag nie uit die kamer verwyder word nie. Vermiste handdoeke sal op gaste se rekening gehef word.
- Besoekers word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf deur die kantoor goedgekeur is.
- Rook is verbode in die cabanas.
- Die aantal inwoners per kamer mag nie die getal wat op die bespreking aangedui is, oorskry nie.
- Parkeerplek is slegs vir gaste beskikbaar en 1 parkeerplek per Cabana word toegeken.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Bon Vista Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang