Umtentweni Unit 3 @ Mangrove Beach Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R850 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke bring. Rook is verbode in die eenheid. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Dagbesoekers word nie toegelaat nie - persone wat nie bespreek is nie, word nie in die kompleks toegelaat nie.
Geen braai op die balkon nie, slegs in die toegekende area.
Geen wasgoed mag oor balkonrelings gehang word nie.
Stiltyd tussen 22:00 en 08:00.
In- en uitkloktyd vir besprekings: 10:00 - 16:00.
'n Ekstra fooi is betaalbaar vir laat inklok en laat uitklok.
Parkeerarea toegeken.
Sleepwaens moet in toegekende oorloopbaai geparkeer word.
Die breekskadedeposito wat bo en behalwe die tariewe betaalbaar is, sluit ook die skoonmaak van die eenheid in. Indien daar geen breekskade is nie, sal die breekskadedeposito terugbetaal word.
Let asseblief daarop dat indien ekstra skoonmaak benodig word, dit vir u eie rekening sal wees.
Let asseblief daarop dat wasgoed slegs gebruik word vir besprekings van 5 dae of meer.
'n Terugbetaalbare skadedeposito van R850 moet direk aan die eienaar betaal word voor inklok.
Skade aan u eie items, verlies of besering is geheel en al u eie verantwoordelikheid.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 321 Bokmakierie Way, Mangrove Beach Estate, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang