Successfully reported

Unique Overnight

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Evarne F
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel B
1 nag
5.0
Sep 2025

Verfrissend! Die fasiliteit is baie aangenaam en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer hier oornag, baie dankie. Ek het baie lekker gebly, linne was baie lekker en die kamer het presies gelyk soos op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren L
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig. Baie lekker gebly, dankie. Dalk net die stort se water bietjie opdateer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfek. Baie goed geleë en baie skoon en netjies. Geen probleme ervaar nie. Sal beslis weer by Unique bespreek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vinnige goeie verblyf - waarde vir geld. Baie lekker. Oulike plekkie, baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige omgewing, ruim akkommodasie, moderne geriewe. Rustige omgewing, ruim akkommodasie, moderne geriewe. Vriendelike diens, lekker braai geriewe, WiFi redelik goed. Buite geriewe soos braai maak dit geskik vir langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie netjies en skoon. Puik. Baie netjies en skoon, alles wat nodig is. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Rustig en veilig en weg van die stad se geraas. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustig en effektief. Skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wynand R. Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tweefontein Farm Portion 369, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a6868365de6d25309e11f287d55b86de786adf8faf87465d2f111b78707d9eb5195ec976b0672dbe84bf40aa05baaa67df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 N1 Tweefontein Farm Portion 369 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.819305368331 29.508581754268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang