Successfully reported
+32

Unique Overnight

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tweefontein Farm Portion 369, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Unique Overnight bied selfsorgverblyf in chalets met privaat ingange, geleë op die eienaar se eiendom net buite Polokwane, Limpopo. Dit is die perfekte oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie eenhede bied elk slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook gemeubileer met 'n etenstafel en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkering op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante en is ongeveer 20 km van Peter Mokaba-stadion en 23 km van die Polokwane-wildreservaat af.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Evarne F
5.0
Baie mooi plek. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie mooi en skoon.
Okt 2025
Samuel B
5.0
Verfrissend! Die fasiliteit is baie aangenaam en netjies.
Sep 2025
Freddie B
Besigheidsreis
5.0
Sal definitief weer hier oornag, baie dankie. Ek het baie lekker gebly, linne was baie lekker en die kamer het presies gelyk soos op die foto's.
Sep 2025
Caren L
5.0
Rustig. Baie lekker gebly, dankie. Dalk net die stort se water bietjie opdateer.
Jul 2025
Jacobus J
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Baie goed geleë en baie skoon en netjies. Geen probleme ervaar nie. Sal beslis weer by Unique bespreek. Baie dankie.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wynand R. Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N1, Tweefontein Farm Portion 369, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Unique Overnight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tweefontein Farm Portion 369, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a6868365de6d25309e11f287d55b86de786adf8faf87465d2f111b78707d9eb5195ec976b0672dbe84bf40aa05baaa67df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 N1 Tweefontein Farm Portion 369 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.819305368331 29.508581754268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang