Unique Overnight
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Tweefontein Farm Portion 369, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Unique Overnight bied selfsorgverblyf in chalets met privaat ingange, geleë op die eienaar se eiendom net buite Polokwane, Limpopo. Dit is die perfekte oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie eenhede bied elk slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook gemeubileer met 'n etenstafel en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkering op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante en is ongeveer 20 km van Peter Mokaba-stadion en 23 km van die Polokwane-wildreservaat af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wynand R. Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N1, Tweefontein Farm Portion 369, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Unique Overnight het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Tweefontein Farm Portion 369, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang