Unit 19 Sunbird Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 38 Anglers Road, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Eenheid 19 Sunbird Self-Catering bied gemaklike verblyf in Meerensee, KwaZulu-Natal — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot drie gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in die slaapkamer beskikbaar.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie, insluitend 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, ideaal om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Janine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 38 Anglers Road, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 38 Anglers Road, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang