Successfully reported

Unit 8 - Kiepersol Country Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf, ketel, yskassie en broodrooster in.
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Let dat sommige van die eenhede met trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroon Road, Kiepersol Farm, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab9e55b257b16005ee8e41fc6b6a40eb433618fac36239be19d1720155b50ad97a963ae53794a4e6f5ad645f19d7177d95d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Venterskroon Road Kiepersol Farm 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.838501236231 27.358187469439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang