Upington Inn
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Tiptol Street, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R1 812 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Upington Inn is 'n groot oase in Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Die hotel bied gerieflike verblyf aan sake- en ontspanningsreisiger.
Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers, elk met 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met stoele, 'n TV met sekere DStv-kanale en gehaltelinne en -handdoeke.
Die hotel bied 'n rits geriewe wat 'n 24 uur-ontvangs, ontbyt vir die kamers wat nie selfsorg is nie, veilige parkeerplek en 'n swembad insluit.
Upington bied verskeie gewilde besienswaardighede in die omliggende area soos die Augrabieswaterval, Kgalagadi Transfortierpark, Namibië, Richtersveld Nasionale Park en die Weskus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Tiptol Street, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Upington Inn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Tiptol Street, Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang