Successfully reported
+44

Urban Bliss Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Dickie Clark Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Urban Bliss Studio, geleë op die gasheer se eiendom in die hartjie van Bloemfontein, bied 'n toevlugsoord van kontemporêre elegansie en styl. Hierdie ruim ateljee is 'n toevlugsoord vir diegene wat op soek is na 'n rustige ontsnapping van die stad se gewoel. Met sy uitstekende ligging kan gaste smul aan die stad se lewendige kultuur, vermaak en inkopies.

Die oopplan-ateljee is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank, perfek vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n binnebraai.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan buite ontspan op die patio, wat gemaklike sitplek het en uitkyk oor die lowergroen tuin. Die swembad bied 'n verfrissende ontvlugting op warm dae, terwyl kinders die speelarea met 'n oerwoudgimnasium kan geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Leandra V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar bly.
Sep 2025
Niels V
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Very nice apartment in a very good location, would definitely come back. The only thing we would recommend changing i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Francois S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Moderne groot dubbelvolume kamer met eklektiese meubels, beligting ens. Baie skoon. Mooi plante ook. Die beskuit, cereal, yoghurt, vars vrugte, ...
Sien meer
Jan 2025
Jonathan V
Gesin met klein kinders
5.0
Very pleasant, will be back soon. Stunning studio apartment, host was very friendly and thoughtful. Place was clean and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Debbie S
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker gebly met alles wat mens nodig het. Sien sterre.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Katia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 29 Dickie Clark Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Urban Bliss Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Dickie Clark Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA240f4736eb15982a4ad97bc0571e3af76af323e592f6c93cc53b502ce6c9c65b233ac552a149187eae6b1f1b988431dc0b0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 29 Dickie Clark Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.09275342587 26.216645206746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang